Werkers by die Huis (W@H Afrikaans Edition)


Meer

★★★★★ Reviews

🌱Met elke Encouraging Bookstore aankoop, belê jy in ander lande regoor die wêreld waar ons sagtebandboeke saai deur AL ons winste te gebruik, nadat ons ons tiende gegee het. ASSEBLIEF, LEES MEER>>

Hierdie boek is toegewy aan die baie jong vrouens in my lewe, spesiaal my drie dogters, Tyler, Tara en Macy. Dit is my gebed dat idees, metodes en voorstelle in hierdie klein boekie jou sal help soos wat jy deelneem aan die mees belangrikste loopbaan in hierdie wêreld—’n tuismaakster! Dit is ‘n werk wat ek meer lonend, meer uitdagend, en meer vervullend vind as om ‘n openbare spreker of ‘n skrywer te wees. Ek is nie ‘n huishoudster nie en nog minder is jy. Ons is tuismaaksters. Ons is wat “n tuiste maak.”

Of jou huis skoon en netjies, goed georganiseerd en klopdisselboom, kalm en rustig, gelukkig en vreugdevol, sal heeltemal van jou afhang. Meeste jong vrouens met wie ek praat het nie ‘n idee as om waar te begin nie. Soos wat ek die derde hersiening van hierdie boek begin het, het ek jou in gedagte gehou om hierdie wonderlike posisie as ‘n ...

Werker by die Huis aan te pak!

verstandig en kuis, goeie huisvrouens, onderdanig aan hulle mans. Dan sal die woord van God nie in diskrediet kom nie. —Titus 2:5

Sy hou goeie toesig oor haar huishouding; lui is sy nie. —Spr. 3127

Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen; laat haar werk haar roem wees in die stadspoorte. —Spr. 31:31

★★★★★ Reviews

Submit your review
1
2
3
4
5
Submit
     
Cancel

Create your own review

Werkers by die Huis
Average rating:  
 0 reviews

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *