Staar Egskeiding In die Gesig— Weer (FDA Afrikaans Edition) 1


Meer

★★★★★ Reviews

🇺🇸 Handelaars in Amerika

Die Bybel sê om jou lewe te vind, moet jy dit eers verloor en Michele Michaels het presies dit gedoen! Dit is vrouens soos *Michele wat geroep is om die voorloper vir so baie vrouens te wees In hierdie unieke boek, wat ingesluit is in haar vyf boek Oorvloedige Lewe reeks, neem Michele ons saam met haar deur ‘n spesifieke vallei op haar reis Staar egskeiding sonder vrees in die gesig, deur die teenspoed te omhels Deur die woorde van ons Redder te volg, wie ons in die Saligsprekinge leer om nie die kwaad te weerstaan nie, het Michele entoesiaties saamgestem om 'n krisis te verander in 'n vreedsaamheid wat vir die leser tasbaar is ‘n Inspirasie vir almal van ons, sonder om vasgevang te word in ‘n regstryd, het Michele haarself gestasioneer, bygestaan en gekyk na die verlossing van die Here om haar onthalwe sonder vrees want haar Geliefde Here, haar Hemelse Man, was en is steeds by haar Michele het ‘n lewe gevind, en leef ‘n lewe, wat sy nooit gewaag droom het moontlik is nie sy het die oorvloedige lewe gevind wat haar Redder gesterf het om vir haar te gee! As jy die beginsels in hierdie boek volg wat Michele dokumenteer sal jy ook ‘n lewe saam met jou Geliefde Bruidegom ontdek Sy kosbaarste bruid word nie nadat jy gesterf het nie maar ten einde die Oorvloedige Lewe te Leef Erin.

“Hierdie boek het my gehelp om nie langer bang te wees vir die egskeiding wat my man aanhangig gemaak het nie, maar om opgewonde te raak oor wat God sou doen Soos Michele gesê het sou gebeur as ons dit omhels, het hy dadelik die egskeiding gekanselleer Nou is ons soos twee pasgetroudes wat giggel oor ons eerste afspraak en die wonderlike toekoms wat God vir ons beplan het Estelle HERSTEL in Arizona

“Nadat ek Staar Egskeiding In Die Gesig, Weer gelees het, toe my man my genader het, was ek nie meer bang nie en het gelukkig en entoesiasties saamgestem en geteken Na dit het alles verander, ek het Sy bruid geword en ek het geweet dinge sou uiteindelik verander, maar ek was nie meer haastig nie Ek het nie meer seer gehad nie Oorwinning is seker as die styd Syne is” Bealle HERSTEL in Frankryk

“SEIGW het my die selfvertroue gegee om nie ‘n prokureer aan te stel om die egskeiding teë te staan nie God het ingegryp en die prokureur het die sperdatum gemis op die dag van die verhoor en die egskeiding verrigtinge is gekanselleer Ek het die Liefde van my lewe gedurende die proses ontdek, en dit is ‘n sprokie wat waar geword het!” Alicia, HERSTEL in Brasilië

★★★★★ Reviews

Submit your review
1
2
3
4
5
Submit
     
Cancel

Create your own review

Staar Egskeiding In die Gesig— Weer
Average rating:  
 0 reviews

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

One thought on “Staar Egskeiding In die Gesig— Weer (FDA Afrikaans Edition)