Hoe GOD Jou Huwelik Sal Herstel: Daar is Genesing Na Gebroke Geloftes! (mRYM Afrikaans Edition) 1


Meer

 

★★★★★ Reviews

Soek 'n Sagteband?

🇦🇺 Australia

🇺🇸 Amerika

WAAROM NIE LAAT GOD JOU HUWELIK HERSTEL NIE?

Vertel almal vir jou dat jou huwelik hopeloos is? Dit is nie! God is meer as in staat om enige huwelik te herstel, spesiaal JOUNE! Waarom moet JY nog ‘n egskeiding statistiek wees wanneer God se Woord beide die Krag en die Waarheid het om JOU skynbare hopelose situasie te verander?

“Ek wil God loof! Ek het Woensdag die boek begin lees. Ek het begin berou vir my sonde en na net 2 dae het my vrou my geskakel! Sy was nie in staat om vir meer as 6 maande met my te praat nie! Dit is regtig ‘n deurbraak en het my aangemoedig om voort te gaan om die beginsels in die boek te volg. God is besig om my te verander en ek sien nou die aaklige foute wat ek gemaak het om die egskeiding voort te bring. Ek is nou seker God kan en wil enige huwelik herstel omdat my situasie hopeloos gelyk het. Moet nie opgee nie! Kevin in Colorado, geskei

“Hierdie boeke het my vir die afgelope 6 maande aan die gang gehou. Ek het so pas ‘n oproep van my vrou ontvang en sy het vir my gesê dat God vir haar vertel het dat ek en sy weer bymekaar sal wees!! Sy het gesê dat sy nog nie gereed is nie, maar sy weet dat dit sal gebeur—Loof God!!”  Larry in Illinois, uitmekaar

“Ek kan jou nie genoeg vertel hoe baie ek wens ek hierdie boek gehad het voordat ek my vrou agtervolg het en konfrontreer het met die ander man. Die afgryslike nagevolge deur nie die beginsels van Die Skrif  wat die boek omlyn te volg nie is onwerklik. Toe vind ek uiteindelik uit oor julle bediening en het hoop in ‘n see van wanhoop gevind. Ek het die boek gelees en weer herlees, en vers na vers in die Bybel bestudeer, en nog meer. Ek vind nou eers vrede in die storm na amper vyf maande van sukkel. GOD SEËN jou dat jy die moed het om te staan en veg vir jou huwelik en God se wysheid met my te deel! ONGELOOFLIK!” Eric* in Alaska

"Lof vir hierdie boek! Die Here het my na HBI gelei om hierdie boek te koop, wat ‘n uitstekende voorloper vir die ‘’n Wyse Man” handleiding, en om vir jou ‘n uitstekende geur van die inhoud te gee. Ek beveel hierdie boeke aan. Soos wat jy hierdie boeke lees sal jy sien hoe kort van God se perfekte plan jy geval het en sal sien wat jy nodig het om te doen om dit reg te stel. ‘n Uitstekende klein boekie is propvol Skrif om elke hoofstuk se boodskap te ondersteun.

Waarskuwing: Deur hierdie boek te lees kan radikaal die manier wat jy optree verander en dus veroorsaak dat jou vrou van voor af op jou verlief raak. Hallelujah!”

Stephan in England

★★★★★ Reviews

Submit your review
1
2
3
4
5
Submit
     
Cancel

Create your own review

Hoe GOD Jou Huwelik Sal Herstel
Average rating:  
 0 reviews

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

One thought on “Hoe GOD Jou Huwelik Sal Herstel: Daar is Genesing Na Gebroke Geloftes! (mRYM Afrikaans Edition)