Met hernude gedagtes en die Here se bloudruk, sal jy in staat wees om jou huis te herbou in plaas daarvan om dit soos ‘n dwaas op sinkende sand te bou. Die van julle wat in die middel van die rommel sit omdat jou huis geval het (deur egbreuk of egskeiding), het regtig die voordeel. Jy is gemotiveer om nou jou huis te begin herbou aangesien jy basies nêrens anders het om te bly nie. Dit is waar ek was toe ek begin het om die werkboek vir vrouens te skryf. Dit was vir my baie pynlik, maar dit was elke traan werd wat ek gestort het!
★★★★★ Reviews
Submit your review | |
‘n Wyse Vrou
Average rating: 0 reviews
Updated